Dalk?

Dalk

Dalk is jy die een

Dalk is jy nie

Maar hoe sal ek weet

as ons nie tyd saam spandeer nie?

Miskien is dit “die liefde”

Of net iets wat soos die liefde lyk

Maar hoe sal ons weet as ons nie wag nie?

Gee dit tyd

Ek dink dikwels aan jou

jou oe, jou glimlag

Eintlik droom ek, en luister na die stilte

van jou asem as jy langs my slaap

En ek wag.

February 2006 – I had recently met Lize, and was falling in love. She challenged me to write her a poem in Afrikaans. The beginning of my most harmful relationship yet, but one that led me to reconcile me with myself.

Leave a comment